Welkom By NG Waterberg Gemeente

Previous Image
Next Image

info heading

info content


EREDIENSTE:

09:00 Erediens in die kerkgebou

09:00 Gesins-erediens in die saal (nie gedurende skoolvakansies of langnaweke)

10:30 Erediens by Kokanje.

KATEGESE

10:00 Kategese vir Graad 1 tot graad 11. (behalwe gedurende skoolvakansies en langnaweke).

INLIGTING VIR BESOEKERS.

Besoekers is baie welkom by enige van ons eredienste.

Die kerk is toegerus met oudiovisuele hulpmiddels en geen Liedboeke word benodig nie.

Kleredrag: gemaklik.